|
Saturday, Dec 12, 2026 |
|
05:30 PM - 06:35 PM |
Aletta het na n ander provinsie toe getrek en jussie sussie die lewe het sommer baie verander sedert haar vorige show, Effens Anders. Hierdie girl lewe kliphard en doen deesdae enigiets vir die plot. Bederf jouself met n kaartjie en kom kekkel saam oor al haar nuwe ervarings en absurde observasies!
R .00
Something Good Roadhouse, Marine Drive 25, Summerstrand
Get alerts for similar events