Loading...

Jan Blohm in Wilderness

The Anew Hotel Wilderness, 6 George Road, Wilderness

  • Thursday, Dec 17, 2026
  • 08:00 PM - 09:00 PM

About

Jan Blohm Akoesties


Jan Blohm is terug met n unieke teaterervaring waar musiek, po sie en stories uit sy lewe saamvloei. Net Jan en sy kitaar vertel n persoonlike verhaal van verlies, verslawing, geloof, hoop en herstel. Deur musiek en woorde neem hy die gehoor op n emosionele reis van donkerte na die Lig. Dit is meer as net n konsert, dit is n rou en opregte verhaal van oorlewing en nuwe begin.


Liefde in Liede.

Venue Location

The Anew Hotel Wilderness, 6 George Road, Wilderness

Reviews

What about dinner before the show?

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding