Loading...

Irene-Louise van Wyk live by Kapstadt Brauhaus Strand

Kapstadt Brauhaus Strand, Beach Road 99

  • Wednesday, Oct 21, 2026
  • 08:00 PM - 09:15 PM

About

IRENE-LOUISE VAN WYK LIVE!

Maak gereed vir 'n aand propvol pret, energie en lekker saamsing saam met Irene-Louise van Wyk! Geniet haar gewilde treffers soos "Tekkies Brand", "S My" en vele meer, terwyl sy die verhoog aan die brand sing met haar unieke stem en aansteeklike persoonlikheid.

Bring jou vriende en familie en kom geniet 'n lewendige vertoning vol musiek, dans en goeie geselskap. Moenie hierdie onvergeetlike aand misloop nie bespreek jou kaartjies vandag nog!


Voor vertoning deur PC Vermaak.

Venue Location

Kapstadt Brauhaus Strand, Beach Road 99

Reviews

What about dinner before the show?

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding