|
Monday, Oct 05, 2026 |
|
12:00 PM - 01:00 PM |
In November 2025 is n krat met n baie spesiale versameling dokumente by die US se Dokumentesentrum afgelewer: Die versameling, die dokument re nalatenskap van Ingrid Jonker, het n n lang reis uit Den Haag, Nederland, by die US-biblioteek aangekom. Hierdie bespreking oor Ingrid Jonker se dokument re erfenis bied n platform om di waardevolle manuskripversameling ten toon te stel, terwyl verskeie sprekers die hedendaagse relevansie daarvan en die interdissiplin re navorsingsgeleenthede wat dit bied, sal ondersoek.
Aangebied deur Spesiale Versamelings van die US Biblioteek-en-inligtingsdiens
R 150.00
The Cathedral Church of St Mary the Virgin, Saint Mary's Terrace, Gqeberha Central
Get alerts for similar events