|
Saturday, Dec 19, 2026 |
|
05:00 PM - 09:30 PM |
Dit is n ongelooflike voorreg om julle te nooi na een van my gunstelling plekke in ons land! Waar die Berge en die woude ontmoet. Waar my hart vry voel saam met die Skepping. God het ons werklik gese n met n plek soos Hoekwil!
Cornerstone Creek bederf ons hierdie jaar met hulle amazing buitelug venue, n Festival style spyskaart en n kontantkroeg wat van 17:00 af beskikbaar is.
Die JNDR span glo in kwaliteit tyd saam met die mense vir wie jy lief is. Bring jou piekniek komberse, jou kampstoele, en al jou liefde, en kom wees saam met ons vir n betowerende aand in Hoekwil!
Hekke maak 17:00 oop
Die show begin 19:00
R 100.00
San Quentin Events, 10 MacMillan Road, Glenferness AH
R 350.00
Mall@Reds Shopping Centre, Rooihuiskraal Road, Rooihuiskraal Ext 15
Get alerts for similar events