|
Saturday, Aug 15, 2026 |
|
05:00 PM - 11:00 PM |
Kom herleef die herinneringe van jou skooljare en vier jou mylpaaljaar saam met jou oudklasmaats by ons 2026 Re nies!
Dit gaan n spesiale aand van herinneringe, vriendskap en viering van ons skoolgemeenskap wees.
Dui aan of dit jou 5-, 10-, 20-, 30- of 40-jaar re nie is en dui aan of jy n metgesel saambring.
Ons sien uit daarna om julle te ontvang!
R 320.00
Brew Ha! Ha!, 09 6th Avenue, Northmead
Get alerts for similar events