Skip to main content

HALLOUW 30 Met Emily in SA Die Centurion Teater

186 Baulin Ln, Cape Town City Centre, 8000, South AfricaArts & CulturePhysical

No reviews yet
Quicket logo
OrganizerQuicket

Tickets from

R 200

About

HALLOUW 30!

met Emily in SA

Voor jy jou oë – nog sonder plooie en duur serums – kan uitvee, is jy… DERTIG. Goodness. Nou is dit tox en oogroompies, en dating voel soos om laaste vir jou kos in 'n restaurant te wag terwyl die manne vra: "Wat bring JY tafel toe?" Askies tog, meneer, ek is die hele buffet.

En die ergste van alles? Mense noem jou nou "Tannie". Low-rise jeans en dik highlights is iets van die verlede. Dankie tog ek hoef nie meer my maag in te trek nie – dis eerlikwaar genoeg rede om al my hare af te skeer.

Maar op 'n positiewe noot: ek het nou ervaring. En BAIE materiaal. Genoeg vir 'n heerlike uur se eerlike, skreeusnaakse klets oor dertig word. Sit terug en geniet – hierdie splinternuwe show gaan voel soos 'n glas pinot grigio (ja, ons kan nou duur wyn bekostig) en skinder op die bank saam met jou beste vriendin.

Interested in HALLOUW 30 Met Emily in SA Die Centurion Teater?

View ticket details and book with the event organizer.