Skip to main content

Grondbeginsels van Binnenshuise Plante

Tuinverhaal Bespoke Plant Studio, 33 Plein Street, Stellenbosch Central, Western Cape, South AfricaTravel & OutdoorPhysical

No reviews yet
Quicket logo
OrganizerQuicket

Tickets from

R 60

About Grondbeginsels van Binnenshuise Plante

In hierdie werkswinkel bespreek Gert Smit die grondbeginsels van binnenshuise plante: plant- en potkeuses, plantversorging, voeding, plaagbeheer, snoei en oorplant. Daar is ook 'n vraag en antwoordsessie.


Plante, potte en organiese plantversorgings produkte sal te koop wees.



Interested in Grondbeginsels van Binnenshuise Plante?

View ticket details and book with the event organizer.