|
Tuesday, Dec 29, 2026 |
|
06:30 PM - 10:30 PM |
Glaskas is vanjaar al vir 20 jaar in die bedryf. Desember 2026 toer ons langs die kus en vier dit saam met julle. Kom onthou saam met ons die MK-dae en hoor ook die nuwe songs.
29 Desember 2026, Drie Ankers, Stilbaai
Toegang vir optrede vanaf 18:30
20:00 begin die show
Get alerts for similar events