|
Monday, Oct 05, 2026 |
|
10:30 AM - 11:30 AM |
Met Fransjohan Pretorius, Schalk van der Merwe, Kabous Meiring (gespreksleier)
F.W. Reitz en Jan F.E. Celliers was digters van die Anglo-Boereoorlog. In hierdie bespreking word met n geskiedkundige invalshoek na hul po sie gekyk eerder as net letterkundig. Die oorspong van die gedigte s baie oor die verskrikking van die oorlog.
Get alerts for similar events