|
Tuesday, Oct 06, 2026 |
|
10:30 AM - 11:30 AM |
Met Arnold van Dyk, Fransjohan Pretorius, Albert Grundlingh, Kabous Meiring (gespreksleier)
Oorlo is n ongelooflike bron vir navorsing wat die mediese geskiedenis betref. Dr. Hermann K ttner het besonderse werk gelewer aan die Westelike front en n hospitaal gevestig wat destyds aan internasionale standaarde voldoen het. Hy het n X-straalmasjien saamgebring uit Duitsland en aangedring op elektriese lig. Sy pionierswerk gedurende die Anglo-Boereoorlog het daartoe gelei dat hy as leier beskou kan word op die gebied van traumachirurgie van daardie tyd.
R .00
EasyEquities Skrywerskamer, Ryneveld Street 39
R 50.00
African Footprints Lodge & Conference Centre, 42 Pretorius Road, Vorna Valley
Get alerts for similar events