|
Tuesday, Aug 04, 2026 |
|
07:00 PM - 07:00 PM |
Om gelowiges toe te rus en te bemagtig in die genadegawe van genesing.
Dit is ons begeerte dat elke gelowige die bonatuurlike krag van die Heilige Gees in die area van genesing sal beleef.
Onderwerpe sluit in:
Basiese beginsels van genesing
Fisiese genesing
Emosionele genesing
Genesing deur bevryding
R 450.00
Wacky Woods Riverside Resort, -33.908634, 25.023993, South Africa, Plot 420
R .00
Venue to be confirmed on registration, Cape Town
Get alerts for similar events