|
Saturday, Aug 29, 2026 |
|
09:00 AM - 12:00 PM |
Gekies | Vroue Konferensie 2026
n Vrou na God se hart met Gretha Wiid
Jy is met doel gekies. Gekies om God te ken. Gekies om Hom te volg. Gekies om n lewe te leef wat Sy hart weerspie l.
Kom geniet n besonderse dag saam met ons waar ons dieper ontdek wat dit beteken om n vrou na God se hart te wees. Ons is opgewonde vir Gretha Wiid om vroue te inspireer om met nuwe moed, hoop en oorgawe te leef. Of jy in n seisoen van vreugde, wag, uitdagings of nuwe begin is hierdie dag is vir jou. Kom geniet die dag saam met ander vrouens, kom lag saam, word versterk en stap weg met n vars ontmoeting met God en n dieper verstaan van Sy hart vir jou lewe.
Tyd: 9:00 - 12:00 (8:30 Aankoms & Registrasie)
Koste: R200 per persoon
R 750.00
Birchwood Hotel & OR Tambo Conference Centre, 44 View Point Road, Bartlett
Get alerts for similar events