Skip to main content

FRANK FREEMAN Tiny Sessions

186 Baulin Ln, Cape Town City Centre, 8000, South AfricaMusicPhysical

No reviews yet
Quicket logo
OrganizerQuicket

Tickets from

R 250

About

FRANK FREEMAN TINY SESSIONS

Gemeente… trek die leerbaadjies aan. Die Ritme Boer is oppad!

Frank Freeman bring sy eerste akoestiese VOLK set Pretoria toe. Klein genoeg dat jy die snare kan hoor vibreer en naby genoeg dat jy hoor hoe iemand se tannie in die hoek dalk 'n traan gaan wegvee en sê: "Ai tog, dis mooi."

Slegs 50 kaartjies beskikbaar.

Vula | Blue Crane

17 Julie 2026

19:00 - 21:00

Wie nie waag nie, wen nie…

Maar vir nou, "kom ons drink op die een wat sy drome oorleef" het en klink n glasie op Frank Freeman! Sien julle Volk(en) daar!

Interested in FRANK FREEMAN Tiny Sessions?

View ticket details and book with the event organizer.