|
Sunday, Dec 20, 2026 |
|
11:00 AM - 06:00 PM |
Die kantoor sluit Vrydag, die laaste e-pos is gestuur en die vakansie begin. Wat beter manier om dit af te skop as n hele Sondag op die gras met goeie musiek, koue drankies en die mense wat saak maak?
Pak die kombers in, kry die familie en vriende bymekaar en kom kuier saam met ons by Kleine Valleij buite Wellington. Brendan Peyper en Bobby van Jaarsveld speel live, Festa sorg vir die kroeg en die kos, en kinders onder 12 kom verniet in.
Wanneer: Sondag 20 Desember 2026
Waar: Festa, Kleine Valleij, Wellington
Hoelaat: Hekke maak 11:00 oop en sluit 18:00
Kaartjies:
Goed om te weet
En ja, Ander Dam se Eende seisoen 2 begin op 10 Januarie op kykNET. Kom kuier eers live saam met die manne voor die reis weer op jou skerm wys.
R .00
Mi Amor Dance Company K02 Pinelands Business Park , Maxwell Drive, Modderfontein
Get alerts for similar events