|
Wednesday, Dec 23, 2026 |
|
02:00 PM - 04:30 PM |
Elandr Kersfees
n Semi Akoestiese samesein met van Afrikaans en Engels se mees gewildste Kersliedere, soos gesing deur Elandr .
Bring jou geliefdes en kom ons vier die Feesgety saam.
Woensdag, 23 Desember 2026
14:00 (Deure open 12:30)
Centrestage at Baywest, Baywest Mall, Port Elizabeth
Kaardies: R250 vir volwassenes, R150 vir onder 18 s en pensioenarisse. R200 Early Bird Special vir die eerste 50 volwassenes.
Beskikbaar deur Quicket en Wendy (083 225 5401)
Navrae: Kontak Wendy
R 4500.00
STIAS: Stellenbosch Institute for Advanced Study, 10 Marais Road, Stellenbosch Central
Get alerts for similar events