Eikestad Toneelgroep
Laerskool Eikestad , Doornbosch, Cape Town, Western Cape, South AfricaArts & CulturePhysical
No reviews yet
About Eikestad Toneelgroep
Die mengelmoeskardoes sirkus kom betower die klein afgesonderde dorpie met hulle kreatiwiteit en wyshede oor die lewe. In hierdie dorpie het tyd gaan stil staan. Die sirkus leer hulle van drome, keuses en moontlikhede. Almal leer dat kanse aangegryp moet word en dat daar nie 'n beter tyd is om te leef as nou nie.
Interested in Eikestad Toneelgroep?
View ticket details and book with the event organizer.