|
Friday, Feb 26, 2027 |
|
07:00 PM - 08:30 PM |
Die Suid-Afrikaanse komediant, sanger en motiveringspreker Francois Boyce bring sy unieke kombinasie van humor, musiek en inspirerende boodskappe na die verhoog in di familie vriendelike vertoning: Die Wildtuin & Ek!
Hierdie w reld waarin ons leef is 'n WILDTUIN en daar is 'n paar wilde goedjies daar buite. Daarom is dit nodig dat ons soms bietjie bymekaar kom en lekker gesels oor hierdie wilde goed sodat ons kan weet WAT ons moet doen as ons van hierdie wilde goed in die samelewing raakloop...van ons is dalk getroud met hulle....ander het nou weer geboorte geggee aan hulle, maar nie te min - ons is deel van di storie.
Of jy nou lus is vir n lekker lag, n saamsing-oomblik of n bietjie inspirasie om jou lewe op te kikker hierdie is n vertoning wat jy nie wil misloop nie!
Get alerts for similar events