|
Saturday, Aug 15, 2026 |
|
06:30 PM - 08:30 PM |
Kom beleef 'n magiese aand van musiek en talent waar skole van regoor die streek hul koorkuns ten toon stel. Die Koorfees is 'n viering van samehorigheid, kultuur en kreatiwiteit 'n geleentheid vir gesinne, musiekliefhebbers en die gemeenskap om saam te kom en die jeug se stemme te ondersteun.
R 120.00
Ground Culture Cafe, 170 Lower Main Road, , Observatory
Get alerts for similar events