Loading...

Connect 2026

Woord in Waarheid Kerk, 18 Parson Lane, Langeberg Park

  • Sunday, Nov 29, 2026
  • 06:00 PM - 08:00 PM

About

WiW Connect 2026 | Ruve Erasmus ????


Maak jou hart gereed vir n aand van inspirerende woorde, kragtige aanbidding en n boodskap wat jou nader aan God bring! Kom beleef n besonderse aand saam met Ruve Erasmus, waar sy ons deur sang en die Woord gaan bedien.


?? 29 November 2026

?? 18:00

?? Woord in Waarheid, Mosselbaai

??? R50 per persoon


Moenie dit misloop nie! Nooi jou vriende, bring jou familie en kom wees deel van n aand wat jou geloof kan versterk en jou hart kan aanraak.


Almal is welkom! ??



Venue Location

Woord in Waarheid Kerk, 18 Parson Lane, Langeberg Park

Reviews

What about dinner before the show?

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding