|
Wednesday, Oct 07, 2026 |
|
12:00 PM - 12:30 PM |
Aangebied deur Kwela en Queillerrie
Ons feesdigter, Tom Dreyer, se gedigte is nie hoogdrawend of hoogheilig nie. Sy werk maak n mens opnuut bewus van die wonderwerke wat gewone dinge dikwels is, en leer jou hoe om met nuwe o na die w reld om jou te kyk. Slaan jou nuwe o op vir di gratis voorlesing uit Dreyer se twee bundels, Nou in infrarooi en Brief op veertigduisend voet. Die verhoog is die Erfurthuis se balkon dis waar jou daaglikse dosis po sie vandaan sal kom.
R 225.00
Byblos Hubbly Lounge, Rivonia Boulevard, Rivonia
R 250.00
Theatre at Evita se Perron, Arcadia Street 8
Get alerts for similar events