|
Friday, Nov 27, 2026 |
|
05:00 PM - 12:00 AM |
HARTIES, IS JULLE GEREED?
BIGGY & MAEZTRO kom LIVE na Aviators Harties toe!
Op Vrydag, 27 November, bring ons die vibes, die musiek en die energy vir 'n aand wat jy nie wil misloop nie.
Bring jou mense, kry jou tickets en maak reg vir 'n Vrydagaand wat behoorlik gaan skud!
Aviators Harties
27 November 2026
BIGGY & MAEZTRO LIVE
TAFEL BESPREEKING IS NOODSAAKLIK - 073 668 3024
R 180.00
Giggles and Grow Play Studio Table Bay Mall, Corner or Berkshire Boulevard and R27 Sunningdale, Cape Farms, Cape Town, 7441, South Africa, , Cape Farms
Get alerts for similar events