|
Wednesday, Jan 20, 2027 |
|
08:00 AM - 04:00 PM |
Hooidag is terug! Maak gereed vir n g n dag vol boeregees, hooimasjinerie en egte plattelandse gasvryheid.
Die Balfour Hooidag 2027 vind plaas op 20 Januarie 2027 en bring boere, uitstallers, gesinne en die plaaslike gemeenskap bymekaar vir n dag waar tegnologie, kennis en tradisie hande vat.
Dawie Roodt Ekonoom, Efficient Wealth
Kom luister na Dawie Roodt se ekonomiese insigte en perspektief op faktore wat Suid-Afrika en die landboubedryf raak.
R150 per persoon
Elke kaartjie sluit n gratis ete in.
Kinders onder 12 jaar: Gratis
Datum: 20 Januarie 2027
Hekke open: 08:00
Sprekers begin: 09:00
Demonstrasies begin: 10:00
R23, 5 km buite Balfour, in die rigting van Heidelberg.
Die Balfour Boerevereniging bied die Balfour Hooidag 2027 met trots aan, in samewerking met AFGRI.
Bring jou mense, ondersteun plaaslike talent en kom beleef n dag vol kennis, kuier en egte boeregees!
20 Januarie 2027 | Veld tot fees!
R .00
Rand Club , Loveday Street 33
Get alerts for similar events