|
Tuesday, Aug 04, 2026 |
|
07:00 PM - 07:00 PM |
DEEL 5: N MAN EN SY HUWELIK
Blaas nuwe lewe in jou huwelik deur dit op God se genade te bou en tot sy eer te leef.
Sluit by ons aan vir inspirerende sessies waarin ons God se ontwerp vir 'n sterk, gesonde en Christus-gesentreerde huwelik ontdek.
Die sewe sessies sluit in:
1.Fondasie
2.Sterf om te Lewe
3.Vriendskap
4.Intimiteit
5.Bedreigings
6.Lewensveranderende Beginsels
7. Kuier Saam
Of jy pas of al jare getroud is, hierdie reeks sal jou toerus, bemoedig en help om jou huwelik te versterk.
Get alerts for similar events