|
Friday, Aug 14, 2026 |
|
07:00 PM - 10:00 PM |
Maak gereed vir n onvergeetlike aand van musiek en dans by Santos Express!
Ons nooi jou hartlik uit om Vrydag, 14 Augustus 2026, by ons aan te sluit vir n lekker Langarm Dans.
Die gewilde musikant, Rachus Muller, gaan jou vermaak met puik dansmusiek vanaf 19:00. Kom in semi-formele (Smart Casual) drag en geniet die aand se ritme en samesyn.
Bring jou familie en vriende saam en maak hierdie n aand om te onthou. Kom beleef die unieke atmosfeer van die nostalgiese Santos Express, waar herinneringe gemaak word, een danspassie op n slag!
Kaartjies kan vooraf bespreek word teen R30 op Quicket of teen R50 by die deur.
Die dans begin om 19:00. Kom vroeg om op ons dek te kuier en die heerlike disse en drankies van ons spyskaart te geniet.
Vir meer inligting bel asseblief: +27 44 691 1995
R .00
Netwerk24 Diskoerstent, 52 Ryneveld Street, Stellenbosch Central
R 160.00
Hollow Tree, 10 Luisa Way, Hout Bay
Get alerts for similar events