Loading...

ATKV-Tjokkertoneel Bloemfontein-streeksfees

Wynand Mouton Teater, 205 Nelson Mandela Dr, Park West

  • Friday, Aug 07, 2026
  • 04:30 PM - 10:00 PM

About

HAAL ASEM IN BLOEMFONTEIN


Bel in die toekoms van teater deur die jong talent in Suid-Afrika te ondersteun by die Wynand Mouton-teater in Bloemfontein vanaf 7 tot 8 Augustus 2026.


Koop 'n dagpas-kaartjie en sien al die vertonings van die dag vir die prys van een.

Die aandprogram begin stiptelik om 16:30.


Lees die program hier vir meer besonderhede.

Die program is onderhewig aan veranderinge.


Meer oor ATKV-Tjokkertoneel:


Die doel van die ATKV-Tjokkertoneel is die skep van n nasionale platform vir talentontwikkeling ter viering en opbou van laerskoolkinders deur toneelontwikkeling, gehoorontwikkeling en blootstelling aan goeie literatuur aan te moedig. Met ATKV-Tjokkertoneel word laerskole aangemoedig om die kinders bloot te stel aan teaterkuns en drama deur middel van mini-tonele.


Hierdie projek vind landwyd plaas deur die aanbied van streeksfeeste in Suid-Afrika en spog met n nasionale feesfinaal enig in sy soort waar die bestes van die bestes gekroon word.

Venue Location

Wynand Mouton Teater, 205 Nelson Mandela Dr, Park West

Reviews

What about dinner before the show?

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding