Loading...

ATKV-Tienertoneel Gauteng-streeksfees 2

UNISA Little Theatre, Nana Sita Street 287

  • Tuesday, Aug 04, 2026
  • 10:20 AM - 07:40 PM

About

HAAL ASEM IN GAUTENG


Bel in die toekoms van teater deur die jong talent in Suid-Afrika te ondersteun by die UNISA Little Theatre in Pretoria vanaf 4 tot 8 Augustus 2026.


Koop 'n dagpas-kaartjie en sien al die vertonings van die dag vir die prys van een.


Streeksfees-dagprogram (Dinsdag tot Vrydag)

Raadpleeg asseblief die program

10:20 - Vertoning 1

12:00 - Vertoning 2

14:10 - Vertoning 3

15:50 - Vertoning 4

17:30 - Vertoning 5

19:40 - Vertoning 6


Lees die program hier vir meer besonderhede.

Die program is onderhewig aan veranderinge.


Die streeksfeesfinaal vind op Saterdag 8 Augustus om 16:30 plaas.

Die streeksfeesfinaliste word op Vrydag-aand, 7 Augustus na 22:00 op die ATKV se sosiale media bladsye aangekondig.


Meer oor ATKV-Tienertoneel:


Die ATKV-Tienertoneelkompetisie is die oudste projek van die ATKV en kweek al vir twee-en-sestig jaar n liefde vir toneelskepping in Afrikaans, toneelspel en teater-kyk by ho rskoolleerders.


Met ATKV-Tienertoneel word leerders soveel geleenthede as moontlik gegee om by al die aspekte van die toneelstuk betrokke te raak, met ander woorde by die spel, regie, skryf van tekste, kostuums, dekor, grimering, klank, beligting, verhoogbestuur, choreografie en selfs bemarking!


Hierdie projek vind landwyd plaas deur die aanbied van streeksfeeste in Suid-Afrika en spog met n nasionale feesfinaal enig in sy soort waar die bestes van die bestes gekroon word.

Venue Location

UNISA Little Theatre, Nana Sita Street 287

Reviews

What about dinner before the show?

Find the Best of South Africa

Get our expert guides and smart Alerts for SA's top restaurants, events and services. Stop hunting, start finding