|
Friday, Nov 06, 2026 |
|
05:30 PM - 10:00 PM |
Daar is soveel meer aan my as wat die oog kan sien. Met Alles van my deel ek n stukkie van myself deur eerlike, rou musiek wat geen pretensie nodig het nie. Dis ek, sonder filters, sonder voorgee.
Op 6 November bring ek my nuwe EP na Daisy Jones in Stellenbosch, saam met Francois van Coke. Kom beleef n aand van eerlike musiek, rou emosie en alles van my.
Kaartjies is R150
Deure open 17:30
Vertoning begin 19:00

Daisy Jones is a cashless venue. No cash will be accepted at the door, bar, or via the waiters.
Right of admission reserved.
Daisy Jones has a full bar and kitchen, so come early to enjoy the picturesque Winelands views.
Get alerts for similar events