|
Saturday, Oct 10, 2026 |
|
09:00 AM - 10:00 AM |
Afrikaans word in ons toenemend verengelsende samelewing deur baie mense beskou as n taal wat nie noodwendig hulle geleenthede bevorder nie, maar dit soms selfs kan belemmer. Hierdie persepsie word weerspie l in ouers se taalkeuses vir hul kinders in 'n opvoedkundige en sosiale konteks. D t terwyl Afrikaans vir miljoene mense n draer van identiteit en kultuur is en vir hulle n tuiste bied. Die gesprek sal fokus op die waarde van Afrikaans as n brugbou- en lewensbevorderende taal n taal wat in n diverse samelewing bydra tot bemagtiging, verbondenheid en verhoogde lewenskanse.
Get alerts for similar events